BOOM BOOM! — Die Antwoord

Dude die ouens is progressive — Hulle maak n moerse punt – Basically se hulle vok die normale denk wyse van die mensdom en dink buite die standard doos waarin ons almal vas sit. Dis kontroversieel , soms is dit die beste manier om mense wakker te laat skrik… Ek hou nie nood wendig van die lirieke nie… Maar die production value is insane.. Next level… Weird shit maar nou ja , in die wereld vol siek mense en vraagbare morele waardes wat anners as n Pshyco Music group het ons verwag… Hulle trk baie aandag ,,,

Wys ons almal hoe ons n standaard van sienings wyse het .. Die ouens laat mense dink al doen hulle dit op n vraagbare manier xD

Die wereld het meer OUT OF THE BOX mense Nodig

taken from reddit

goes with:

YouTube Preview Image

figure it out :p

Posted: October 17th, 2012
Categories: weird
Tags: , , , ,
Comments: 1 Comment.
Comments
Comment from xangadix - October 17, 2012 at 8:45 pm

And a few days later you can find it on Geenstijl :p

http://www.geenstijl.nl/mt/archieven/2012/10/die_antwoord_komt_weer_eens_la.html














six + 2 =